New Contree: Recent submissions
Now showing items 321-340 of 451
-
From apartheid to development: science policy and the politics of race in South Africa.
(Department of History, University of North-West, 1999)Toe die ANC aan die bewind gekom het, het hulle 'n nuwe wetenskapsbeleid aangekondig wat verbind is tot gemeenskaplike ontwikkeling. Voorstanders het beswaar gemaak dat navorsing voorheen voortgedryf is deur blanke ... -
Riding the storm of change: Makhado, Venda and the South African Republic (1864 - 1895)
(Department of History, University of North-West, 1999)Die Venda regeerder Makhado (?-1895) was een van die mees suksesvolle swart leiers in die Zuid-Afrikaansche Republiek gedurende die tweede helfte van die negentiende eeu. Sy regeringstyd is gekenmerk deur 'n fyn interaksie ... -
A history of masculinities in South Africa: context and parameters.
(Department of History, University of North-West, 1999)Die geskiedenis van manlikheid is 'n relatief nuwe genre waarin Suid-Afrikaanse academici begin beweeg. Geslagsidentiteit en identiteitsvorming het vanaf die 1980s wêreldwyd meer aandag begin geniet. Identiteite word as ... -
The roots of contemporary government and non-governmental environmental activities in South Africa, 1654 - 1972.
(Department of History, University of North-West, 1999)Ten einde die eietydse regerings- en nieregerings-omgewingsaktiwiteite in Suid-Afrika na behore te kan begryp en te kan beoordeel, word in hierdie artikel 'n evaluerende oorsig gegee van die ontstaan en ontwikkeling van ... -
A critical assessment of the Warsaw Airlift (1944)
(Department of History, University of North-West, 1999)Daar word opnuut besin oor die sienings en optrede van staatsmanne wat by die rampspoedige Poolse opstand van 1 Augustus 1944 betrek was. Uiteenlopende standpunte word geevalueer teen die agtergrond van die gekompliseerde ... -
The earliest visits of ANC leaders to the USSR.
(Department of History, University of North-West, 1999) -
Africa: a stepchild of globalization.
(Department of History, University of North-West, 1999) -
Death, beauty and existance.
(Department of History, University of North-West, 1999) -
The city of arches.
(Department of History, University of North-West, 1999) -
'Stinkafrikaners' and social stereotypes: the Anglo Boer War reminiscences of L.J. Groenewald.
(Department of History, University of North-West, 1999) -
Brother vs brother: the colonial citizen soldier in Natal during the Anglo Boer War and the implications for later ACF Regiments in the 1950s and 1960s.
(Department of History, University of North-West, 1999)Daar is reeds baie geskryf oor die militêre gebeurtenisse van die Anglo Boereoorlog, of die Tweede Vryheidsoorlog, veral gedurende die huidige eeufees herdenking. Die betrokkenheid van die swartes is een voorbeeld, maar ... -
The diary of Susarha Nel and her ordeal in the 'Death camp' at Mafeking, July 1901 - August 1902.
(Department of History, University of North-West, 1998) -
Industrialization in South Africa: a historiographical debate?
(Department of History, University of North-West, 1998)Industrialisasie as 'n ekonomiese verskynsel het min aandag van historici ontvang Die meeste publikasies van historici handel oor die sosiale en politieke implikasies van die verskynsel. Hierdie artikel ontleed die werk ... -
Du.
(Department of History, University of North-West, 1998) -
The league of nations: South Africa and the Rehoboth Basters' constitutional struggle, 1919 - 1939.
(Department of History, University of North-West, 1999)Die groep mense van gemengde afkoms wat gedurende die agtiende eeu in die Noordwes-Kaap hulle ontstaan gehad het, en later as die Rehoboth-Basters bekend geword het, het in 1868 die Kaapkolonie verlaat en hulle in 1870 in ... -
The Chinese in South Africa: a historical study of a cultural minority.
(Department of History, University of North-West, 1999)South African historiography has for the most part been primarily preoccupied with explaining the past in terms of ethnic dimensions. More particularly, race - in its blackwhite paradigm - has been profoundly formative ... -
HIV/AIDS in South Africa: a case of failed responses because of stigmatization, discrimination and morality, 1983 - 1994.
(Department of History, University of North-West, 1999)Die artikel ondersoek die aard van stigmatisering, diskriminasie en moraliteit in die Suid-Afrikaanse samelewing nadat MIV/VIGS ook hier sy verskyning gemaak het. Aanvanklik het godsdienstige fundamentaliste homoseksueles ... -
Stokvels and economic empowerment: the case of African women in South Africa, ca. 1930 - 1998.
(Department of History, University of North-West, 1999)Verwantskapverhoudings in tradisionele gemeenskappe het vroue onderwerp aan die gesag van mans en ouer vroue. Vroue behoort aan hulle mans en hulle reg om in die kraal te woon het afgehang van haar verwantskap tot een of ... -
A greener past? An assessment of South African environmental historiography.
(Department of History, University of North-West, 1999)Die doel met hierdie artikel is om 'n oorsig te verskaf van die bestaande literatuur oor Suid-Afrikaanse omgewingsgeskiedenis. Die opkoms van omgewingsgeskiedenis as 'n identifiseerbare sub-dissipline in historiografie ... -
Revisiting the causes of the South African War - Smith, R. 1996. The origins of the South African War, 1899 - 1920. [Book review]
(Departement van Geskiedenis, Universiteit van Noordwes / Department of History, University of North-West, 1996)