• Login
    View Item 
    •   NWU-IR Home
    • North-West University Journals
    • New Contree
    • New Contree: 1999 No 46
    • View Item
    •   NWU-IR Home
    • North-West University Journals
    • New Contree
    • New Contree: 1999 No 46
    • View Item
    JavaScript is disabled for your browser. Some features of this site may not work without it.

    Brother vs brother: the colonial citizen soldier in Natal during the Anglo Boer War and the implications for later ACF Regiments in the 1950s and 1960s.

    Thumbnail
    View/Open
    No_46(1999)_Coghlan_M.pdf (3.429Mb)
    Date
    1999
    Author
    Coghlan, Mark
    Metadata
    Show full item record
    Abstract
    Daar is reeds baie geskryf oor die militêre gebeurtenisse van die Anglo Boereoorlog, of die Tweede Vryheidsoorlog, veral gedurende die huidige eeufees herdenking. Die betrokkenheid van die swartes is een voorbeeld, maar hierdie referaat het te doen met die verband tussen die Engelse wit setlaars van die kolonie van Natal en die van Hollandse afkoms, in die konteks van die reaksie van Natal administrasie tot die oorlog. Dit is van belang dat vir die koloniste van veral die noordelike deel van die kolonie die Anglo Boereoorlog verskeie aspekte van 'n burgeroorlog getoon het. Vir die wit inwoners van die distrikte was die oorlog, aangedryf deur Britse imperialisme, glad nie welkom nie. Die bitterheid van die aspek van die sogenaamde stryd tussen "Boer en Brit" het erge gevolge gehad, spesifiek in Natal waarvandaan die Natal Carbineers afkomstig is. Dit was veral in die vroeë dekades van die Nasionale Party regering (1948 tot ongeveer 1965) dat dit gelyk het asof die Anglo Boereoorlog nog aan die gang was, en dat "Engelse" militêre eenhede soos die Natal Carbineers gestraf is vir hulle sonde van 'n halfeeu vantevore.
    URI
    http://hdl.handle.net/10394/6287
    Collections
    • New Contree: 1999 No 46 [7]

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV
     

     

    Browse

    All of NWU-IR Communities & CollectionsBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis TypeThis CollectionBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis Type

    My Account

    LoginRegister

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV