• Login
    View Item 
    •   NWU-IR Home
    • North-West University Journals
    • New Contree
    • New Contree: 1999 No 45
    • View Item
    •   NWU-IR Home
    • North-West University Journals
    • New Contree
    • New Contree: 1999 No 45
    • View Item
    JavaScript is disabled for your browser. Some features of this site may not work without it.

    From apartheid to development: science policy and the politics of race in South Africa.

    Thumbnail
    View/Open
    No_45(1999)_Furlong_P_&_Ball_K.pdf (1.889Mb)
    Date
    1999
    Author
    Furlong, Patrick J
    Ball, Karen
    Metadata
    Show full item record
    Abstract
    Toe die ANC aan die bewind gekom het, het hulle 'n nuwe wetenskapsbeleid aangekondig wat verbind is tot gemeenskaplike ontwikkeling. Voorstanders het beswaar gemaak dat navorsing voorheen voortgedryf is deur blanke belange, vermom as "objektiewe" wetenskap, en dat dit net blanke voorregte, rassediskriminasie en etniese skeiding bevorder het. Hierdie artikel beweer dat die waarheid egter meer gekompliseerd is. Alhoewel party wetenskaplikes moontlik wel in bewindsverbonde velde gewerk het en in die eerste dekades van die eeu rassistiese teorieë bevorder het wat die opkoms van apartheid bevorder het, het die meeste wetenskaplikes in die apartheidsjare hulle werk as "apolities" beskou. Teen 1994 het die Suid-Afrikaanse wetenskap ongetwyfeld heelwat probleme in die gesig gestaar, sommige wel voortspruitend uit die nalatenskap van apartheid. Maar die regering het nie gewoonlik navorsing uitsluitlik vir blankes bevorder nie. Die enkele opvallende voorbeelde van die misbruik van die wetenskap vir die doeleindes van die apartheidsregering was toenemend hoogs geheime projekte. Amptelike dokumente in die Botha- en post-apartheidsjare vertoon 'n verbasende bestendigheid aangaande die mees doeltreffende gebruik van beperkte staatshulpbronne, vir toegepaste eerder as suiwer navorsing, en tot voordeel van die hele gemeenskap, dikwels met spesiale verwysing na die lot van minderbevoorregte groepe. Die beleidsmakers onder die ou stelsel het reeds baie gemeende probleme in die wetenskapsbeleid erken, en baie haakplekke sal waarskynlik nog steeds voortduur - ook onder 'n meerderheidsregering.
    URI
    http://hdl.handle.net/10394/6301
    Collections
    • New Contree: 1999 No 45 [13]

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV
     

     

    Browse

    All of NWU-IR Communities & CollectionsBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis TypeThis CollectionBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis Type

    My Account

    LoginRegister

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV