• Login
    View Item 
    •   NWU-IR Home
    • North-West University Journals
    • New Contree
    • New Contree: 1999 No 45
    • View Item
    •   NWU-IR Home
    • North-West University Journals
    • New Contree
    • New Contree: 1999 No 45
    • View Item
    JavaScript is disabled for your browser. Some features of this site may not work without it.

    A critical assessment of the Warsaw Airlift (1944)

    Thumbnail
    View/Open
    No_45(1999)_Möller_PL.pdf (1.809Mb)
    Date
    1999
    Author
    Möller, Pieter L
    Metadata
    Show full item record
    Abstract
    Daar word opnuut besin oor die sienings en optrede van staatsmanne wat by die rampspoedige Poolse opstand van 1 Augustus 1944 betrek was. Uiteenlopende standpunte word geevalueer teen die agtergrond van die gekompliseerde verhoudinge tussen die Britse Eerste Minister, Winston Churchill en die President van die Verenigde State van Amerika, Franklin Roosevelt, en tussen hulle en die Sowjet leier, Joseph Stalin. Die kruks van die saak was dat beide die Britte en Amerikaners bereid was om betrokke te raak by die bevoorradingsvlugte om die geïsoleerde partisane van lewensnoodsaaklike voorrade te voorsien. Die Russe, 'n bondgenoot van die Geallieerdes sedert 1942, wou egter glad nie betrokke raak nie, en het selfs geweier dat Britse en Amerikaanse vliegtuie, na afloop van die bevoorradingsvlugte, op Russiese grondgebied land. Churchill was oortuig dat die Geallieerdes geen keuse gehad het nie. Hulle kon nie die Poolse partisane in die steek laat nie en moes betrokke raak. Die Amerikaners was bereid om voorrade te lewer en betrokke te raak, maar het uiteindelik onder politieke druk van die Soviet Unie geswig. Hulle het hulself later onttrek. Die gevolge van die opstand in Warskou was nie net vernietigend vir die partisane nie, maar het ook verreikende gevolge gehad vir die ander rolspelers.
    URI
    http://hdl.handle.net/10394/6294
    Collections
    • New Contree: 1999 No 45 [13]

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV
     

     

    Browse

    All of NWU-IR Communities & CollectionsBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis TypeThis CollectionBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis Type

    My Account

    LoginRegister

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV