• Login
    View Item 
    •   NWU-IR Home
    • North-West University Journals
    • New Contree
    • New Contree: 1999 No 45
    • View Item
    •   NWU-IR Home
    • North-West University Journals
    • New Contree
    • New Contree: 1999 No 45
    • View Item
    JavaScript is disabled for your browser. Some features of this site may not work without it.

    A history of masculinities in South Africa: context and parameters.

    Thumbnail
    View/Open
    No_45(1999)_Viney_R.pdf (1.596Mb)
    Date
    1999
    Author
    Viney, Ron
    Metadata
    Show full item record
    Abstract
    Die geskiedenis van manlikheid is 'n relatief nuwe genre waarin Suid-Afrikaanse academici begin beweeg. Geslagsidentiteit en identiteitsvorming het vanaf die 1980s wêreldwyd meer aandag begin geniet. Identiteite word as belangrike faktore gesien in die vorming en instandhouding van gemeenskappe en kan die verloop van die geskiedenis net so veel as klas, ras, ouderdom, ens., beïnvloed. Die doel is om 'n werkbare voorstel vir die skryf van 'n geskiedenis van manlikheid uiteen te sit. Om die doelstelling te bereik word daar kortliks gekyk na wat manlikheid, identiteit, vrouestudies, mansstudies en geslagsstudies behels. Die geskiedenis van manlikheid handel oor identiteite en persepsies van wat dit is om 'n man te wees en wat die rol van so 'n identiteit in die samelewing is. Tradisionele geskiedenisse wat meestal deur mans geskryf is (asook die wat deur vrouens vir vrouegeskiedenis geskryf is) dui op neutrale geslagsidentiteite. Die doel van manlikheidsgeskiedenis is dus om die geslagsidentiteit uit te lig.
    URI
    http://hdl.handle.net/10394/6297
    Collections
    • New Contree: 1999 No 45 [13]

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV
     

     

    Browse

    All of NWU-IR Communities & CollectionsBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis TypeThis CollectionBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis Type

    My Account

    LoginRegister

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV