NWU Institutional Repository

Contree: 1985 No 18

Permanent URI for this collectionhttps://repository.nwu.ac.za/handle/10394/5455

Contents

No. 18, July 1985

Articles



Book reviews

Editorial

Professional journals are usually published by societies for the advancement of a specific branch of science or technology. Contree, however, was launched by a research institution to promote and co-ordinate research into South African local, urban, and regional history. The HSRC's Division for Research into Regional and Socio-economic History initiated this journal and publishes it, mainly because there was (and still is) no representative professional society for the advancement of these fields of study. Bearing in mind the wide interest that exists in socio-economic and regional history, Contree's editorial committee decided not to reserve it for the publication of selfinitiated research only, but to run it as an open journal. Judging from the large variety of research papers submitted spontaneously by uncommitted contributors during the past nine years, the effort has certainly been successful.

New developments in the publication of professional journals, however, have made it necessary to indicate beyond doubt that Contree is not an exclusive internal publication, but a full-fledged scientific journal for local, urban, and regional history. Hence the decision to publish Contree in future as a .'refereed" journal. A representative editorial advisory committee will advise the editorial staff on policy matters and also evaluate articles submitted for publication. If need be the editorial staff will make use of advisors with specialized knowledge of specific subjects.

Thus with the publication of the first reviewed edition of Contree a word of sincere welcome to all members of the editorial advisory committee who, for the next three years, will watch over this journal's interests; also a vote of thanks to the editorial advisors who have contributed to the publication of this number.

Redaksioneel

Anders as in die geval van talle wetenskaplike vaktydskrifte word Contree deur 'n navorsingsinstansie uitgegee en nie deur 'n vereniging nie. Dit is naarnlik die tydskrif van die Afdeling vir Navorsing oor Streek- en Sosioekonomiese Geskiedenis wat gepubliseer word om navorsing op die gebied van plaaslike, stedelike en streekgeskiedenis aan te moedig omdat geen oorkoepelende, professionele organisasie vir hierdie studieterreine bestaan nie. As gevolg van die wye belangstelling in sosio-ekonomiese en streekgeskiedenis het die redaksie van Contree hom dit ten doel gestel om nie die tydskrif vir die publikasie van die afdeling se navorsingsresultate te reserveer nie, maar dit as 'n oop tydskrif te bedryf. Te oordeel na die groot verskeidenheid bydraes war die afgelope nege jaar spontaan deur vrywillige medewerkers voorgelê is, was die poging ongetwyfeld geslaagd.

In die lig van onlangse ontwikkelinge ten opsigte van die publikasie van vaktydskrifte her dit nodig geword om dit uitdruklik te stel dat Contree nie 'n eksklusiewe interne publikasie is nie, maar 'n wetenskaplike, nasionale vaktydskrif vir plaaslike, stedelike en streekgeskiedenis. Vandaar die stap om Contree voortaan as beoordeelde tydskrif uit te gee. 'n Verteenwoordigende redaksionele advieskomitee sal die redaksie naamlik met betrekking tot beleid van advies dien en bydraes evalueer war vir publikasie aangebiedword. Wanneer dit nodig geag word, sal die redaksie ook van adviseurs met besondere kennis van' n onderwerp gebruik maak.

Met die verskyning van hierdie eerste beoordeelde uitgawe van Contree, dus 'n woord van hartlike verwelkoming aan die lede van die redaksionele advieskomitee war vir die volgende drie jaar oor die belange van die tydskrif sal waak - en 'n dankwoord aan die redaksionele adviseurs wat hierdie aflewering moontlik help maak het.

Browse

Search Results