• Login
    View Item 
    •   NWU-IR Home
    • North-West University Journals
    • Contree
    • Contree: 1985 No 18
    • View Item
    •   NWU-IR Home
    • North-West University Journals
    • Contree
    • Contree: 1985 No 18
    • View Item
    JavaScript is disabled for your browser. Some features of this site may not work without it.

    Vrymanne, ereburgerskap en die vryheid van toegang tot dorpe en stede.

    Thumbnail
    View/Open
    No_18(1985)_Van_Breda_P.pdf (1.295Mb)
    Date
    1985
    Author
    Van Breda, P.
    Metadata
    Show full item record
    Abstract
    • Opsomming: Die eietydse gebruik in Suid-Afrika om die ereburgerskap van 'n munisipaliteit aan 'n individu toe te ken, het in Engeland ontstaan en nie by die Romeine soos soms geargumenteer word nie. Gedurende die Middeleeue was die sogenaamde vrymanne die enigste persone in Engeland wat die volle voorregte van plaaslike bestuursgebiede ("boroughs") geniet het. Die woord "vryman" het egter as gevolg van wetgewing wat gedurende die 19de eeu aanvaar is, sy oorspronklike betekenis en baie van sy prestigewaarde verloor. Gevolglik is 'n nuwe "titel" in 1885 geskep om aan vooraanstaande persone toe te ken, naamlik "erevryman" ("honorary freeman") wat in Afrikaans ereburgerskap genoem word. Ereburgerskap is 'n eerbewys wat in Suid-Afrika sedert die tweede helfte van die twintigste eeu deur die raad van 'n munisipaliteit betoon word aan persone wat dit na so 'n raad se mening waardig is. Dit hou geen materiële voordele vir die ontvanger in nie. In Kaapland en Natal word ereburgerskappe toegeken ingevolge ordonnansies waarin spesifiek na ereburgerskap verwys word. In die Vrystaat en Transvaal bestaan nie ordonnansies waarin spesifiek vir die toekenning van ereburgerskap voorsiening gemaak word nie en toekenning daar geskied kragtens die algemene bevoegdheid van munisipale rade. Die gebruik om die vryheid van toegang tot stede en dorpe aan militêre eenhede toe te ken, het in die Britse hoofstad Londen ontstaan. Dit is 'n simboliese bewys van die vertroue wat die burgerlike bevolking in 'n bepaalde militêre eenheid het.
     
    • Summary: The contemporary custom in South Africa of conferring the honorary citizenship of a municipality on an individual originated in England and not, as at times argued, with the Romans. During the Middle Ages the so-called freemen were the only persons in England who enjoyed the full privileges of local management areas (boroughs). The word "freeman" did, however, as a result of legislation passed in the 19th century, lose its original meaning and much of its prestige value. Consequently a new title was created in 1885 to give to prominent people, namely "honorary freeman" (in Afrikaans known as "ereburgerskap"). In South Africa honorary freeman is an honour which has been granted since the second half of the 20th century by the council of a municipality to persons who in their opinion are worthy of it. There are no financial benefits attached to it for the recipient. In the Cape and Natal honorary citizenships are granted by ordinances in which honorary citizenship is specifically described. There are no ordinances of this kind in the Free State and Transvaal; there it is done in accordance with the authority vested in municipal councils. The tradition of granting freedom of entry into towns and cities to military units originated in London, England. It is a symbolic gesture by the civilian population to indicate their faith in a specific military unit.
     
    URI
    http://hdl.handle.net/10394/6437
    Collections
    • Contree: 1985 No 18 [8]

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV
     

     

    Browse

    All of NWU-IR Communities & CollectionsBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis TypeThis CollectionBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis Type

    My Account

    LoginRegister

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV