Humanities: Recent submissions
Now showing items 321-340 of 2697
-
'n Analise van pathosmomente in die Romeinse komedie
(North-West University (South Africa), 1974)In this treatise I have endeavoured to investigate whether and to which degree pathos is present in the Classic Roman comedies. I have examined in Explanatory and Etymological Dictionaries the basic meaning of the Greek ... -
Die bankettema in die Ilias van Homeros : 'n metodologiese studie rakende die vorm en funksie van die bankettoneel as struktuurelement in die orale epos
(North-West University (South Africa), 1975)Die vertrekpunt van hierdie ondersoek was die hipotese dat die bankettema kragtens sy eiesoortige aard die geleentheid hied vir 'n analise van die wyse waarop strukturele en inhoudelike elemente funksioneer in die ... -
Ruimtelike plasing as struktuurmoment in die romankuns van Etienne Leroux
(North-West University (South Africa), 1974)This is a study of the important role that setting (milieu, space, background) plays in the novels of Etienne Leroux. The first chapter consists mainly of a theoretical speculation aimed at clarifying and defining the ... -
Die vrouekarakters in die 'eksperimentele' verhalende prosa van André P. Brink
(North-West University (South Africa), 1970)In die ondersoek sal die ,,moderne" verhalende prosa van André P. Brink onder die loep geneem word. Die besondere werke is van belang, omdat hul le verskyn het toe daar 'n klimaatsverandering in die Afrikaanse prosaliteratuur ... -
'n Regiebenadering van Anton Tsjechow se Oom Wanja
(North-West University (South Africa), 1974)"No abstract" -
Die eerste algemene verkiesing na die vorming van die Unie van Suid-Afrika, 1910
(North-West University (South Africa), 1976)Die vorming van die Unie van Suid-Afrika in 1910 het in sekere sin die voorafgaande geskiedenis afgerond en 'n nuwe tydperk ingelui. Die eenwording is geed beskrywe, ender andere deur L .M. Thompson in sy Unification of ... -
Sendingdrukperse in Suid-Afrika, 1800-1875
(North-West University (South Africa), 1969)Onder die term ,,sendingdrukpers" word vir die doeleindes van hierdie studie verstaan 'n drukpers wat onder die beheer van 'n sendeling of 'n komitee van sendelinge was, wat die eiendom van 'n sendinggenootskap was, wat ... -
Quintilianus as vertolker van die pedagogiese denke van sy tyd
(North-West University (South Africa), 1972)Aanvanklik is in vergelykende studie van Cicero en Quintilianus se opvoedkundige beskouings as 'n moontlike tema oorweeg, maar later het die gedagte al sterker begin posvat om Quintilianus se opvoedkundige denke nie ... -
Eric H. Louw in die Suid-Afrikaanse politiek tot 1948
(North-West University (South Africa), 1974)Toe wyle dr. Eric Louw se oë ingegee en hy gevolglik die skryfwerk aan sy beplande outobiografie moes laat vaar, het skrywer hiervan in beskeidenheid aangebied om sy lewensgeskiedenis te boek te stel. Dr. Louw het horn ... -
Die psigologie van siekwees met spesiale verwysing na die verhouding pasiënt-verpleegster
(North-West University (South Africa), 1974)"Abstract not copied" -
Satire en verskyningsvorme daarvan in die verhaalkuns van C.J. Langenhoven en Etienne Leroux
(North-West University (South Africa), 1973)"No abstract" -
Die behoefte van die Bantoebevolking aan buitelugontspanning tot die jaar 2000 en die potensiaal van die tuislande om daaraan te voldoen
(North-West University (South Africa), 1973)"No abstract" -
-
Die lees en interpreteer van die 1/50,000 Suid-Afrikaanse kaartreeks as middel in Aardrykskunde-onderrig aan die Middelbare skool, met besondere verwysing na die O.V.S. Harrismith
(North-West University (South Africa), 1971)"No abstract" -
Eensaamheid of oorgawe : 'n studie van die konflik in die poësie van J.H. Leopold
(North-West University (South Africa), 1956)"No abstract" -
Perceptions of the Community Development Workers on Community Development Workers' training programme. The case of the Mahikeng Local Municipality, North West Province
(North-West University (South Africa), 2021)The purpose of this study was to assess the perceptions of CDWs regarding the workers’ training programme with respect to its content, effectiveness, challenges and output. Data was collected through interviews among CDWs ... -
Die musiekaktiwiteite van die SAUK, 1936-1966
(North-West University (South Africa), 1976)The introduction to this study is intended to present a framework in broad perspective, in which the music activities of the SABC may be set out and evaluated. In the first place the introduction contains a short history ... -
-
Die Bybelse beeld in die poësie van Totius
(North-West University (South Africa), 1952)"No abstract" -
The geology of the basic portion of the western Bushveld igneous complex
(North-West University (South Africa), 1971)"Abstract not copied"