Die vrouekarakters in die 'eksperimentele' verhalende prosa van André P. Brink
Abstract
In die ondersoek sal die ,,moderne" verhalende prosa
van André P. Brink onder die loep geneem word. Die
besondere werke is van belang, omdat hul le verskyn
het toe daar 'n klimaatsverandering in die Afrikaanse
prosaliteratuur begin kom het. Deur die bekendstel ling
van nuwe strukturele tegnieke en temas wat voorheen nie
gebruik is nie, kan Brink se werke, saam met die van
ander skrywers, beskou word as die voorlopers van h
nuwe era in die Afrikaanse prosal iteratuur.
Collections
- Humanities [2697]