Die voorkoms van Proteus-spesies en hul moontlike aanwending as indikatore van fokale besoedeling in water
Loading...
Date
Authors
Researcher ID
Supervisors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
North-West University (South Africa)
Record Identifier
Abstract
n Ondersoek na. dio voorkoms en verspreiding van Proteus-spesios
in water, kompos en fekale materiaal van manse on diere is ondernoem4
Sewentien monsters van wator1 , afkomstig van bronne wat deur
menslike aktiwiteito boinvloed word, is kwantitatief ontload. n Wysiging
van die MWG-motode is gebruik. Proteus-sposios was in al hierdie
monsters aanwesig.
Sustainable Development Goals
Description
MSc, North-West University, Potchefstroom Campus
