NWU Institutional Repository

Christelik-nasionaal : outentieke, ideologiese of gesekulariseerde nasionalisme? : die inslag van die Calvinisme in Suid-Afrika gedurende die periode 1877 tot 1910 / M. Elaine Botha

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Botha, M Elaine

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Potchefstroom : PU vir CHO

Abstract

In teenstelling met ander lande wat in die loop van die sestiende en sewentiende eeu deur Europese moondhede gekoloniseer is, en by name in teenstelling met lande wat deur Protestants-Calvinistiese moondhede gekoloniseer is, vertoon suid-Afrika ʼn eiesoortige stempel van Calvinisme wat duidelik van die van ander lande onderskeibaar is. Tog is hierdie nuanse van die Calvinisme moeilik presies omlynbaar en vervloei die lyne daarvan in die loop van die geskiedenis steeds sodat die presies gestalte van die Calvinisme die navorser dikwels ontglip.

Description

Citation

Collections

Endorsement

Review

Supplemented By

Referenced By