NWU Institutional Repository

Christelik-nasionaal : outentieke, ideologiese of gesekulariseerde nasionalisme? : die inslag van die Calvinisme in Suid-Afrika gedurende die periode 1877 tot 1910 / M. Elaine Botha

dc.contributor.authorBotha, M Elaine
dc.date.accessioned2014-01-14T14:14:19Z
dc.date.available2014-01-14T14:14:19Z
dc.date.issued1982
dc.description.abstractIn teenstelling met ander lande wat in die loop van die sestiende en sewentiende eeu deur Europese moondhede gekoloniseer is, en by name in teenstelling met lande wat deur Protestants-Calvinistiese moondhede gekoloniseer is, vertoon suid-Afrika ʼn eiesoortige stempel van Calvinisme wat duidelik van die van ander lande onderskeibaar is. Tog is hierdie nuanse van die Calvinisme moeilik presies omlynbaar en vervloei die lyne daarvan in die loop van die geskiedenis steeds sodat die presies gestalte van die Calvinisme die navorser dikwels ontglip.
dc.identifier.isbn0869906704
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/9923
dc.language.isootheren_US
dc.publisherPotchefstroom : PU vir CHOen_US
dc.relation.ispartofseriesWetenskaplike bydraes van die PU vir CHO. Reeks F5, Studies oor die inslag van die Calvinisme in Suid-Afrika ; nr. 10;
dc.subjectCalvinismeen_US
dc.subjectSuid-Afrikaen_US
dc.titleChristelik-nasionaal : outentieke, ideologiese of gesekulariseerde nasionalisme? : die inslag van die Calvinisme in Suid-Afrika gedurende die periode 1877 tot 1910 / M. Elaine Bothaen_US
dc.typeBooken_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Botha, ME - Christelik-nasionaal.pdf
Size:
1.26 MB
Format:
Adobe Portable Document Format

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.61 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description:

Collections