Browsing by Subject "taalvaardighede"
Now showing items 1-2 of 2
-
Die ontwikkeling van ʼn storievertellingraamwerk vir voorskoolse praktisyns
(North-West University (South Africa), 2021)Die vroeë kinderjare (vanaf geboorte tot vyf jaar) word gekenmerk deur ʼn tydperk van groei, ontwikkeling en die verwerwing van nuwe kennis, vaardighede en konsepte wat die grondslag vir lewenslange leer lê (DBO, 2001:8). ... -
Graad R-onderwysers se persepsies van die ontwikkeling van Afrikaanse mondelinge taalvaardigheid met behulp van aktiewe bewegingsaktiwiteite
(North-West University (South Africa), 2021)Die lae geletterheidsvaardighede van kinders kry toenemend aandag in die Suid-Afrikaanse literatuur, en die leesvermoë van Suid-Afrikaanse kinders is kommerwekkend. Een van die voorstelle wat in die PIRLS-verslag gemaak ...