NWU Institutional Repository

The role of context in the teaching of literature: A modest proposal for black students in teachers' training colleges

dc.contributor.advisorCombrink, Annette Louise
dc.contributor.authorZwane, Mhango Dennis
dc.date.accessioned2026-08-11T09:29:07Z
dc.date.issued2000
dc.descriptionThesis, Master of Arts in Applied Languages -- North-West University, Potchefstroom Campus, 2000
dc.description.abstractHierdie skripsie is hoofsaaklik gefokus op die rol van konteks in die onderrig van letterkunde. 'n Studie van relevante literatuur oor die onderwerp is onderneem. In die bespreking word veral aandag gegee aan die probleme wat ondervind word in die onderrig van letterkunde by onderwyskolleges waar hoofsaaklik swart studente uit voorheen benadeelde gemeenskappe studeer. Dit word gevolg deur 'n bespreking van toepaslike sake soos kanonisering en postkolonialisme en hulle rol binne die raamwerk van konteks.Daar is ook 'n bespreking van en 'n beskeie voorstel oor die integrasie van konteks in letterkunde-onderrig. Dit word gedoen teen die agtergrond van kritiese uitkomste en die toepaslike beskrywers van vlakke. Daar is ook 'n kort verwysing na die assessering van hierdie soort benadering tot die onderrig van letterkunde.
dc.description.sustainableQuality Education
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/47165
dc.language.isoen
dc.publisherNorth-West University (South-Africa)
dc.subjectcontext
dc.subjectliterature teaching
dc.subjectpost-colonialism
dc.subjectcanonisation
dc.subjectblack students
dc.subjectteachers' training colleges
dc.titleThe role of context in the teaching of literature: A modest proposal for black students in teachers' training colleges
dc.typeThesis

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Zwane_M.D_ 2000.pdf
Size:
1.63 MB
Format:
Adobe Portable Document Format

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: