The role of context in the teaching of literature: A modest proposal for black students in teachers' training colleges
Loading...
Date
Authors
Researcher ID
Supervisors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
North-West University (South-Africa)
Record Identifier
Abstract
Hierdie skripsie is hoofsaaklik gefokus op die rol van konteks in die onderrig van letterkunde. 'n Studie van relevante literatuur oor die onderwerp is onderneem. In die bespreking word veral aandag gegee aan die probleme wat ondervind word in die onderrig van letterkunde by onderwyskolleges waar hoofsaaklik swart studente uit voorheen benadeelde gemeenskappe studeer. Dit word gevolg deur 'n bespreking van toepaslike sake soos kanonisering en postkolonialisme en hulle rol binne die raamwerk van konteks.Daar is ook 'n bespreking van en 'n beskeie voorstel oor die integrasie van konteks in letterkunde-onderrig. Dit word gedoen teen die agtergrond van kritiese uitkomste en die toepaslike beskrywers van vlakke. Daar is ook 'n kort verwysing na die assessering van hierdie soort benadering tot die onderrig van letterkunde.
Sustainable Development Goals
Quality Education
Description
Thesis, Master of Arts in Applied Languages -- North-West University, Potchefstroom Campus, 2000
