NWU Institutional Repository

Kuns en die verwerking van die verlede

dc.contributor.authorSwanepoel, Rita
dc.contributor.researchID10187464 - Swanepoel, Magritha Christiana
dc.date.accessioned2015-06-08T06:58:47Z
dc.date.available2015-06-08T06:58:47Z
dc.date.issued2013
dc.description.abstractTen spyte van ʼn demokrasie van bykans twintig jaar sit Suid-Afrikaners steeds opgesaal met die komplekse nalatenskap van ʼn verlede gekenmerk deur rassespanning. Direk na die eerste demokratiese verkiesing in die land in 1994 was Suid-Afrikaners vir ʼn kort rukkie saamgesnoer in ʼn euforie van ʼn sogenaamde reënboognasie onder die vaandel van neo-patriotisme en die Afrika-renaissance. Sedert President Nelson Rolihlahla Mandela in 1999 die leisels aan Thabo Mbeki oorgegee het, is daar ʼn teleurstellende agteruitgang in rasseverhoudings. Om antwoorde te probeer kry op die vraag hoe en watter rol kuns kan speel om met die verlede vrede te maak, interpreteer ek twee werke van Willem Boshoff, naamlik Panifice (2001) en Writing in the Sand (2000). Die teoretiese raamwerk vir hierdie artikel vind aansluiting by Paul Ricoeur se voorstelle vir ʼn nuwe kyk op geskiedenis deur ʼn verbeeldingryke omgang daarmee. Daar word ook aangesluit by Giorgi Verbeeck se insigte ten opsigte van ʼn terugkyk op die verlede vanuit ʼn eietydse perspektief en omgewing.en_US
dc.description.urihttp://www.imageandtext.up.ac.za/
dc.description.urihttp://www.imageandtext.up.ac.za/index.php/issues/number-22-2013
dc.identifier.citationSwanepoel, R. 2013. Kuns en die verwerking van die verlede. Image and text. 22:76-95. [http://www.imageandtext.up.ac.za/]en_US
dc.identifier.issn1020-1497
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/13901
dc.language.isootheren_US
dc.publisherDepartment of Visual Arts: University of Pretoriaen_US
dc.subjectRicoeuren_US
dc.subjectverbeecken_US
dc.subjectWillem Boshoffen_US
dc.subjectPanificeen_US
dc.subjectwriting in the sanden_US
dc.titleKuns en die verwerking van die verledeen_US
dc.typeArticleen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
2013ZKuns_en_die.pdf
Size:
687.04 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description: