NWU Institutional Repository

The evaluation of the Value Circle Department at Buffelsfontein G.M. Co. Ltd.

dc.contributor.advisorSchutte, P.C.
dc.contributor.authorDe Waardt, Hendrik
dc.date.accessioned2023-06-15T09:25:19Z
dc.date.available2023-06-15T09:25:19Z
dc.date.issued1991
dc.descriptionMBA, North-West University, Potchefstroom Campusen_US
dc.description.abstractValue Circles, as deel van die deelnemende bestuurs-program op Buffelsfontein Gold Mining Company Limited, het verval as gevolg van die negatiewe ekonomiese scenario waarbinne die myn funksioneer. Die studie het deur middel van 'n houdingsvraelys en gevallestudie aangetoon dat Value Circles nie net 'n bydrae tot die maatskappy se deelnemende bestuursprogram lewer nie, maar ook finansieel tot voordeel van die maatskappy funksioneer. Die tweede hoofdoelwit van die studie is om 'n teoretiese basis vir verdere navorsing daar te stel wat huidiglik in Suid-Afrika ontbreek betreffende die konsep Value Circles. Die studie het nie net suiwer teoretiese deelnemende bestuurselemente oorweeg nie maar het ook enkele sielkundige en sosiologiese aspekte van Value Cirles oorweeg in die neerlegging van 'n teoretiese basis vir Value Circles.en_US
dc.description.thesistypeMastersen_US
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/41778
dc.language.isoenen_US
dc.publisherNorth-West University (South Africa)en_US
dc.titleThe evaluation of the Value Circle Department at Buffelsfontein G.M. Co. Ltd.en_US
dc.typeThesisen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
De Waardt_H..pdf
Size:
3.05 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.61 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: