The evaluation of the Value Circle Department at Buffelsfontein G.M. Co. Ltd.
Loading...
Date
Authors
Researcher ID
Supervisors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
North-West University (South Africa)
Record Identifier
Abstract
Value Circles, as deel van die deelnemende bestuurs-program op Buffelsfontein Gold Mining Company Limited,
het verval as gevolg van die negatiewe ekonomiese
scenario waarbinne die myn funksioneer. Die studie het
deur middel van 'n houdingsvraelys en gevallestudie
aangetoon dat Value Circles nie net 'n bydrae tot die
maatskappy se deelnemende bestuursprogram lewer nie,
maar ook finansieel tot voordeel van die maatskappy
funksioneer.
Die tweede hoofdoelwit van die studie is om 'n
teoretiese basis vir verdere navorsing daar te stel wat
huidiglik in Suid-Afrika ontbreek betreffende die
konsep Value Circles. Die studie het nie net suiwer
teoretiese deelnemende bestuurselemente oorweeg nie maar
het ook enkele sielkundige en sosiologiese aspekte van
Value Cirles oorweeg in die neerlegging van 'n
teoretiese basis vir Value Circles.
Sustainable Development Goals
Description
MBA, North-West University, Potchefstroom Campus
