Die invloed van regstellende aksie op alienasie van die nie-aangewese groep
| dc.contributor.advisor | Visagie, Jan | |
| dc.contributor.author | Hermann, Dirk Johannes | |
| dc.date.accessioned | 2023-05-29T13:29:05Z | |
| dc.date.available | 2023-05-29T13:29:05Z | |
| dc.date.issued | 2002 | |
| dc.description | MA (Bedryfsosiologie), North-West University, Potchefstroom Campus | en_US |
| dc.description.abstract | Die ingryp wat regstellende aksie in Suid-Afrika op die wereld van werk van die nieaangewese groep het kan lei tot 'n gevoel van magteloosheid, betekenisloosheid, normloosheid, isolasie en self-alienasie, wat alienasie tot gevolg het. In die lig van die navorsingsprobleem is die volgende doelstellings gestel: - Om vas te stel of regstellende aksie in Suid-Afrika alienasie van die nie-aangewese groep tot gevolg het. - Om vas te stel hoe 'n nie-gealieneerde staat, met die toepassing van regstellende aksie, vir die nie-aangewese groep geskep kan word. Die studie fokus daarop om die twee doelstellings te bereik ten einde die navorsingsprobleem op te las. | en_US |
| dc.description.thesistype | Masters | en_US |
| dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/10394/41576 | |
| dc.language.iso | other | en_US |
| dc.publisher | North-West University (South Africa) | en_US |
| dc.title | Die invloed van regstellende aksie op alienasie van die nie-aangewese groep | en_US |
| dc.type | Thesis | en_US |
