NWU Institutional Repository

Die invloed van regstellende aksie op alienasie van die nie-aangewese groep

Loading...
Thumbnail Image

Date

Researcher ID

Supervisors

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

North-West University (South Africa)

Record Identifier

Abstract

Die ingryp wat regstellende aksie in Suid-Afrika op die wereld van werk van die nieaangewese groep het kan lei tot 'n gevoel van magteloosheid, betekenisloosheid, normloosheid, isolasie en self-alienasie, wat alienasie tot gevolg het. In die lig van die navorsingsprobleem is die volgende doelstellings gestel: - Om vas te stel of regstellende aksie in Suid-Afrika alienasie van die nie-aangewese groep tot gevolg het. - Om vas te stel hoe 'n nie-gealieneerde staat, met die toepassing van regstellende aksie, vir die nie-aangewese groep geskep kan word. Die studie fokus daarop om die twee doelstellings te bereik ten einde die navorsingsprobleem op te las.

Sustainable Development Goals

Description

MA (Bedryfsosiologie), North-West University, Potchefstroom Campus

Keywords

Citation

Endorsement

Review

Supplemented By

Referenced By