NWU Institutional Repository

Acquisition of ownership inside virtual worlds

dc.contributor.authorErlank, Wian
dc.contributor.researchID23239514 - Erlank, Wian
dc.date.accessioned2015-05-12T12:51:42Z
dc.date.available2015-05-12T12:51:42Z
dc.date.issued2013
dc.description.abstractDie artikel het ten doel om as kort inleiding te dien tot die manier waarop eiendom binne in 'n virtuele wêreld verkry kan word. Die Suid-Afrikaanse sakereg word as agtergrond gebruik om die nuwe veld van virtuele goederereg te bespreek en binne in die konteks van die reg in die regte wêreld te plaas. Ondersoek word ingestel om te bepaal of daar ooreenkomste is tussen die oordrag van eiendom in die regte en die virtuele wêrelde. In sommige gevalle blyk dit te wees dat eiendomsregte afgelei word deur middel van standaard kontraktuele bedinge wat deur die ontwikkelaar van 'n virtuele wêreld bepaal word. Soms is hierdie bloot gebruiksregte, maar in ander gevalle, en spesifiek binne-in virtuele wêrelde wat die regte wêreld simuleer, kan gebruikers eienaarskap verkry van hul virtuele goedere. Vanuit die voorbeelde is dit duidelik dat daar sterk ooreenkomste tussen eiendom in die regte en virtuele wêrelde is. Eiendom kan onder andere deur beide oorspronklike sowel as afgeleide wyses verkry kan word in die virtuele wêreld en eiendomsreg in 'n virtuele item kan onder andere gesedeer, verkoop of ge-erf word of selfs verlore gaan in 'n insolvente boedel.en_US
dc.description.urihttp://www.dejure.up.ac.za/index.php/volumes/46-vol-3-2013/21-volumes/46-volume-3-2013/200-acquisition-of-ownership-inside-virtual-worlds
dc.identifier.citationErlank, W. 2013. Acquisition of ownership inside virtual worlds. De Jure. 46(3):770-782. [http://www.dejure.up.ac.za/index.php/volumes]en_US
dc.identifier.issn2225-7160
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/13810
dc.identifier.urihttp://www.dejure.up.ac.za/index.php/volumes
dc.language.isoenen_US
dc.publisherPretoria University Law Press (PULP)en_US
dc.titleAcquisition of ownership inside virtual worldsen_US
dc.typeArticleen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
2013Acquisition.pdf
Size:
142.05 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:

Collections