NWU Institutional Repository

Die sekurokratisering van die Suid-Afrikaanse staatkundige bestel - 'n tendensbepaling

dc.contributor.authorDuvenhage, André
dc.contributor.researchID10197125 - Duvenhage, André
dc.date.accessioned2017-05-15T08:59:23Z
dc.date.available2017-05-15T08:59:23Z
dc.date.issued2016
dc.descriptionEnter any additional information or requests for the Library here.
dc.description.abstractDie Suid-Afrikaanse politieke omgewing betree tans 'n fase wat as uiters dinamies en polities onstabiel beskryf kan word. Sedert die bewindsoorname van Jacob Zuma in 2009 is 'n tendens wat voorgehou kan word as die sekurokratisering van die Suid-Afrikaanse staat duidelik waarneembaar. Dit is veral binne die raamwerk van die sogenaamde sekerheidsgroepering dat politieke en staatkundige magsbasisse toenemend sekurokraties deur die regering van president Zuma hanteer word. Deur gebruik te maak van 'n ontledingsraamwerk waarin tendensbepalings moontlik is, word daar veral op die Suid-Afrikaanse Polisiediens en die intelligensiedienste as voorbeelde van sekurokratisering gekonsentreer. 'n Tendens bekend as neopatrimoniale pretorianisme word geïdentifiseer met negatiewe implikasies en risiko's vir die konsolidering van demokratiese waardes binne die groter Suid-Afrikaanse staatkundige bestel.
dc.identifier.citationDuvenhage, A. 2016. Die sekurokratisering van die Suid-Afrikaanse staatkundige bestel - 'n tendensbepaling. Litnet Akademies, 13(1):112-137. [http://www.litnet.co.za/search/?q=Die+sekurokratisering+van+die+Suid%E2%80%93Afrikaanse+staatkundige+bestel+%E2%80%93+%27n+tendensbepaling]
dc.identifier.issn1995-5928
dc.identifier.urihttp://www.litnet.co.za/search/?q=Die+sekurokratisering+van+die+Suid%E2%80%93Afrikaanse+staatkundige+bestel+%E2%80%93+%27n+tendensbepaling
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/23643
dc.language.isoother
dc.publisherLitNet
dc.subjectDemokratiese konsolidasie
dc.subjectintelligensiedienste
dc.subjectneopatrimonialisme
dc.subjectpretorianisme
dc.subjectsekurokratisering
dc.subjectSuid-Afrikaanse Polisiediens
dc.titleDie sekurokratisering van die Suid-Afrikaanse staatkundige bestel - 'n tendensbepaling
dc.typeArticle

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
2016Die_sekurokratisering.pdf
Size:
736.51 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description: