NWU Institutional Repository

Die sekurokratisering van die Suid-Afrikaanse staatkundige bestel - 'n tendensbepaling

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Duvenhage, André

Supervisors

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

LitNet

Record Identifier

Abstract

Die Suid-Afrikaanse politieke omgewing betree tans 'n fase wat as uiters dinamies en polities onstabiel beskryf kan word. Sedert die bewindsoorname van Jacob Zuma in 2009 is 'n tendens wat voorgehou kan word as die sekurokratisering van die Suid-Afrikaanse staat duidelik waarneembaar. Dit is veral binne die raamwerk van die sogenaamde sekerheidsgroepering dat politieke en staatkundige magsbasisse toenemend sekurokraties deur die regering van president Zuma hanteer word. Deur gebruik te maak van 'n ontledingsraamwerk waarin tendensbepalings moontlik is, word daar veral op die Suid-Afrikaanse Polisiediens en die intelligensiedienste as voorbeelde van sekurokratisering gekonsentreer. 'n Tendens bekend as neopatrimoniale pretorianisme word geïdentifiseer met negatiewe implikasies en risiko's vir die konsolidering van demokratiese waardes binne die groter Suid-Afrikaanse staatkundige bestel.

Sustainable Development Goals

Description

Enter any additional information or requests for the Library here.

Citation

Duvenhage, A. 2016. Die sekurokratisering van die Suid-Afrikaanse staatkundige bestel - 'n tendensbepaling. Litnet Akademies, 13(1):112-137. [http://www.litnet.co.za/search/?q=Die+sekurokratisering+van+die+Suid%E2%80%93Afrikaanse+staatkundige+bestel+%E2%80%93+%27n+tendensbepaling]

Endorsement

Review

Supplemented By

Referenced By