NWU Institutional Repository

Die geskiedenis van Standerton tot 1900

dc.contributor.advisorDu Plessis, J.S.
dc.contributor.authorDu Preez, Anthoni Johannes Jurgens
dc.date.accessioned2015-07-15T08:23:57Z
dc.date.available2015-07-15T08:23:57Z
dc.date.issued1977
dc.descriptionThesis (MA Geskiedenis)--PU vir CHOen_US
dc.description.abstractBehalwe die werkie van P.G.L. Scholtz: Standerton, Gister en Vandag, bestaan daar geen wetenskaplike werk van watter aard ookal wat enigsins die lig op Standerton se verlede werp nie. Inligting oor Standerton is verkry van reisbeskrywings, oor= spronklike dokumente, publikasies, ens. Die Argief, Stander= ton is in baie opsigte gebrekkig. Die inkomende stukke van die landdros begin eers in 1881 en die brieweboeke ontbreek totaal. Net so is dit gesteld met die dokumente afkomstig van ander amptenare wat met die administrasie van die distrik gemoeid was. Die eerste notuleboek van die N.G. gemeente, Standerton, het ook verlore geraak en het 'n leemte gelaat betreffende die eerste agt jaar van die gemeente. Nieteenstaande hierdie leemtes, is 'n poging aangewend om die tydperk 1876 tot 1900 so volledig moontlik te beskryf.
dc.description.thesistypeMastersen_US
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/14087
dc.language.isootheren_US
dc.titleDie geskiedenis van Standerton tot 1900afr
dc.typeThesisen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 5 of 7
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Du Preez_AJJ_TOC.pdf
Size:
519.96 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Du Preez_AJ_Chapter1.pdf
Size:
4.29 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Du Preez_AJ_Chapter2.pdf
Size:
3.68 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Du Preez_AJ_Chapter3.pdf
Size:
2.59 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Du Preez_AJ_Chapter4.pdf
Size:
1.69 MB
Format:
Adobe Portable Document Format

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.61 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description:

Collections