NWU Institutional Repository

Die geskiedenis van Standerton tot 1900

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Du Preez, Anthoni Johannes Jurgens

Researcher ID

Supervisors

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Record Identifier

Abstract

Behalwe die werkie van P.G.L. Scholtz: Standerton, Gister en Vandag, bestaan daar geen wetenskaplike werk van watter aard ookal wat enigsins die lig op Standerton se verlede werp nie. Inligting oor Standerton is verkry van reisbeskrywings, oor= spronklike dokumente, publikasies, ens. Die Argief, Stander= ton is in baie opsigte gebrekkig. Die inkomende stukke van die landdros begin eers in 1881 en die brieweboeke ontbreek totaal. Net so is dit gesteld met die dokumente afkomstig van ander amptenare wat met die administrasie van die distrik gemoeid was. Die eerste notuleboek van die N.G. gemeente, Standerton, het ook verlore geraak en het 'n leemte gelaat betreffende die eerste agt jaar van die gemeente. Nieteenstaande hierdie leemtes, is 'n poging aangewend om die tydperk 1876 tot 1900 so volledig moontlik te beskryf.

Sustainable Development Goals

Description

Thesis (MA Geskiedenis)--PU vir CHO

Keywords

Citation

Endorsement

Review

Supplemented By

Referenced By