NWU Institutional Repository

Beproewing : 'n histories-romanties verhaal / met 'n voorw. van F.W. Reitz

dc.contributor.authorReitz, Joubert, 1881-1919.
dc.date.accessioned2015-04-23T11:12:20Z
dc.date.available2015-04-23T11:12:20Z
dc.date.issued1918
dc.descriptionSkrijwer van die Dolosgooier, met 'n voorwoord van Oud-President F. W. Reitz
dc.description.abstractDie skrijwer van hierdie boek is 'n seun van mij. Als ik nie eerlik in staat was nie om onpartijdig sij werk te beoordeel, dan sou ik kortweg geweier he om 'n opinie daaroor uit te druk en hom gevra he om bij iemand anders vir 'n "Voorwoord" te gaan aanklop. Maar, nou dat ik 'n kans gehad het om die proewe na te sien, kan ik, sonder skroom, en met 'n seker mate van vaderlike trots hierdie storie aanbeveel. Hoe meer boeke van die soort gedruk en gelees word, hoe meer sal die Afrikaanse taal grond win, en sal dit help om die leeslus van onse jeug aan te kweek. Vir die "politiek" wat die skrijwer so hier en daar, voorendag mee kom, hou ik mij natuurlik nie verantwoordelik nie. In mij familie, netsoos in so baje ander gesinne in ons land, is daar verskil van sienswijse oor die kwesties wat in die laaste jare op die voorgrond gekom het. Maar ik hou dit mij kinders voor, en, met alle nedrigheid, wil ik dit ook aan ons volk voorhou "Glo dat jou broer die sake verkeerd insien, maar glo ook dat hy eerlik dwaal.en_US
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/13744
dc.language.isootheren_US
dc.publisherPotchefstroom : Koomansen_US
dc.titleBeproewing : 'n histories-romanties verhaal / met 'n voorw. van F.W. Reitzen_US
dc.typeBooken_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Beproewing.pdf
Size:
15.97 MB
Format:
Adobe Portable Document Format

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.61 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: