NWU Institutional Repository

Beproewing : 'n histories-romanties verhaal / met 'n voorw. van F.W. Reitz

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Reitz, Joubert, 1881-1919.

Researcher ID

Supervisors

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Potchefstroom : Koomans

Record Identifier

Abstract

Die skrijwer van hierdie boek is 'n seun van mij. Als ik nie eerlik in staat was nie om onpartijdig sij werk te beoordeel, dan sou ik kortweg geweier he om 'n opinie daaroor uit te druk en hom gevra he om bij iemand anders vir 'n "Voorwoord" te gaan aanklop. Maar, nou dat ik 'n kans gehad het om die proewe na te sien, kan ik, sonder skroom, en met 'n seker mate van vaderlike trots hierdie storie aanbeveel. Hoe meer boeke van die soort gedruk en gelees word, hoe meer sal die Afrikaanse taal grond win, en sal dit help om die leeslus van onse jeug aan te kweek. Vir die "politiek" wat die skrijwer so hier en daar, voorendag mee kom, hou ik mij natuurlik nie verantwoordelik nie. In mij familie, netsoos in so baje ander gesinne in ons land, is daar verskil van sienswijse oor die kwesties wat in die laaste jare op die voorgrond gekom het. Maar ik hou dit mij kinders voor, en, met alle nedrigheid, wil ik dit ook aan ons volk voorhou "Glo dat jou broer die sake verkeerd insien, maar glo ook dat hy eerlik dwaal.

Sustainable Development Goals

Description

Skrijwer van die Dolosgooier, met 'n voorwoord van Oud-President F. W. Reitz

Keywords

Citation

Endorsement

Review

Supplemented By

Referenced By