NWU Institutional Repository

ntrusion into the autonomy of South African local government: advancing the minority judgment in the Merafong City case

dc.contributor.authorFuo, Oliver
dc.contributor.researchID20999410 - Fuo, Oliver Njuh
dc.date.accessioned2018-07-24T07:00:13Z
dc.date.available2018-07-24T07:00:13Z
dc.date.issued2017
dc.description.abstractTeen die agtergrond van die aard en wese van die Suid-Afrikaanse plaaslike regering wat na 1996 tot stand gekom het, is die saak van Merafong City Local Municipality v AngloGold Ashanti Ltd [2016] ZACC 35 een van die mees onlangse sake betreffende die inbreukmakende geaardheid van nasionale regulering van munisipale bevoegdhede. Een van die belangrikste aangeleenthede in hierdie saak was die vraag tot watter mate appèl na 'n Minister moontlik is wanneer 'n munisipaliteit 'n besluit neem rondom heffings vir die verskaffing van waterdienste (vir huishoudelike en industriële gebruik). Hierdie artikel handel met die minderheidsuitspraak van Regter Jafta in die Grondwetlike Hof en ondersteun die regter se interpretasie wat stel dat dit ongrondwetlik is vir die nasionale regering om as appèlliggaam in te tree in soverre dit 'n munisipaliteit se uitoefening van 'n oorspronklike bevoegdheid aangaan. Die artikel maak spesifiek melding van die moontlike wysiging van artikel 8 van die Wet op Waterdienste 108 van 1997 ten einde die genoemde ongrondwetlikheid aan te spreek.
dc.identifier.citationFuo, O. 2017. Intrusion into the autonomy of South African local government: advancing the minority judgment in the Merafong City case. De Jure, 2017:324-345. [http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S2225-71602017000200008]
dc.identifier.issn1466-3597
dc.identifier.issn2225-7160 (Online)
dc.identifier.urihttp://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S2225-71602017000200008
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/28708
dc.language.isoen
dc.publisherPretoria University Law Press
dc.titlentrusion into the autonomy of South African local government: advancing the minority judgment in the Merafong City case
dc.typeArticle

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
2017Intrusion.pdf
Size:
180.13 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:

Collections