NWU Institutional Repository

ntrusion into the autonomy of South African local government: advancing the minority judgment in the Merafong City case

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Fuo, Oliver

Supervisors

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Pretoria University Law Press

Record Identifier

Abstract

Teen die agtergrond van die aard en wese van die Suid-Afrikaanse plaaslike regering wat na 1996 tot stand gekom het, is die saak van Merafong City Local Municipality v AngloGold Ashanti Ltd [2016] ZACC 35 een van die mees onlangse sake betreffende die inbreukmakende geaardheid van nasionale regulering van munisipale bevoegdhede. Een van die belangrikste aangeleenthede in hierdie saak was die vraag tot watter mate appèl na 'n Minister moontlik is wanneer 'n munisipaliteit 'n besluit neem rondom heffings vir die verskaffing van waterdienste (vir huishoudelike en industriële gebruik). Hierdie artikel handel met die minderheidsuitspraak van Regter Jafta in die Grondwetlike Hof en ondersteun die regter se interpretasie wat stel dat dit ongrondwetlik is vir die nasionale regering om as appèlliggaam in te tree in soverre dit 'n munisipaliteit se uitoefening van 'n oorspronklike bevoegdheid aangaan. Die artikel maak spesifiek melding van die moontlike wysiging van artikel 8 van die Wet op Waterdienste 108 van 1997 ten einde die genoemde ongrondwetlikheid aan te spreek.

Sustainable Development Goals

Description

Keywords

Citation

Fuo, O. 2017. Intrusion into the autonomy of South African local government: advancing the minority judgment in the Merafong City case. De Jure, 2017:324-345. [http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S2225-71602017000200008]

Collections

Endorsement

Review

Supplemented By

Referenced By