NWU Institutional Repository

Akademiese diskoers en die skep van ’n akademiese ruimte as voedingsbodem in Marius Crous se digbundel Vol draadwerk

dc.contributor.authorTaljard, Marlies
dc.contributor.researchID11843802 - Taljard, Maria Elizabeth
dc.date.accessioned2017-03-03T06:33:06Z
dc.date.available2017-03-03T06:33:06Z
dc.date.issued2015
dc.description.abstractDie meeste resensies oor Marius Crous se bundel Vol draadwerk wys op die duidelike teenwoordigheid van ’n akademiese diskoers. Die doel van hierdie artikel is om deur middel van enkele teksontledings te probeer aantoon hoe die teenwoordigheid van ’n akademiese diskoers die bundel verryk. Konvensionele literêre teorieë, asook teorieë van toegepaste linguistiek vorm die grondslag van die navorsing. Eerstens val die fokus op sogenaamde kenmerke van akademiese taal. Vervolgens word aandag geskenk aan metadiskoers en die konstruksie van ’n akademiese skryweridentiteit, die skryf vir ’n bepaalde teikengehoor en enkele aspekte van argumentkonstruksie, soos die grootte en die aard van die denksprong. Daar word aangetoon dat hoewel die gedigte eerstens binne die poëtiese genre val, Crous se werk ook sterk by tekste vanuit die akademiesediskoersgemeenskap aansluit..en_US
dc.identifier.citationTaljard, M. 2015. Akademiese diskoers en die skep van ’n akademiese ruimte as voedingsbodem in Marius Crous se digbundel Vol draadwerk. Litnet Akademies, 12(1):68–88. [https://journals.co.za/content/litnet/12/1/EJC172671]en_US
dc.identifier.issn1995–5928
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/20663
dc.identifier.urihttps://journals.co.za/content/litnet/12/1/EJC172671
dc.language.isootheren_US
dc.publisherLitNeten_US
dc.subjectAkademiese taalgebruiken_US
dc.subjectargumentvoeringen_US
dc.subjectdenksprongen_US
dc.subjectmetadiskoersen_US
dc.subjectMarius Crousen_US
dc.subjectskryweridentiteiten_US
dc.subjectVol draadwerken_US
dc.titleAkademiese diskoers en die skep van ’n akademiese ruimte as voedingsbodem in Marius Crous se digbundel Vol draadwerken_US
dc.typeArticleen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
2015Akademiese.pdf
Size:
130.73 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description: