NWU Institutional Repository

Napraatswartafrikaans: konteks en persepies van die alternatiewe gebruik van Swartafrikaans

dc.contributor.authorMaritz, Ansie
dc.contributor.authorOlivier, Jako
dc.contributor.researchID11752378 - Olivier, Jacobus Alwyn Kruger
dc.date.accessioned2017-05-15T12:32:26Z
dc.date.available2017-05-15T12:32:26Z
dc.date.issued2016
dc.description.abstractNapraatswartafrikaans word gebruik wanneer Afrikaansmoedertaalsprekers Swartafrikaans namaak en onder mekaar gebruik. Hierteenoor staan die oorspronklike ontstaansvorm en -funksie van Swartafrikaans, naamlik om as 'n ondersteuningstaal tussen 'n Afrikataalmoedertaalspreker en 'n Afrikaansmoedertaalspreker gebruik te word. Die konteks van en die persepsies rondom Napraatswartafrikaans is nog nie in die reeds bestaande literatuur beskryf nie. In hierdie ondersoek word bogenoemde elemente vanuit die gegronde teorie ondersoek. Hierdie kwalitatiewe ondersoek is uitgevoer met behulp van vraelyste, 'n fokusgroeponderhoud en e-pos-onderhoude. Na afloop van die ondersoek is onder meer die volgende bevind: die kontekstuele elemente kan in afdelings van 'n makro- en 'n mikrokonteks verdeel word. Die makrokonteks, in hierdie geval grootliks die sosiohistoriese agtergrond van Suid-Afrika, be'nvloed die persepsies wat sprekers rondom Swartafrikaans en daarom ook dikwels Napraatswartafrikaans het. Elemente van die mikrokonteks, waarin 'n spreker Napraatswartafrikaans gebruik, word op hulle beurt weer deur hi'rdie persepsies geaffekteer. Die studie lewer 'n belangrike bydrae tot bewusmaking van die sensitiwiteit wat rondom soortgelyke vari'teite kan bestaan en dat sprekers dit tydens kommunikasie in gedagte moet hou.
dc.identifier.citationMaritz, A. & Olivier, J. 2016. Napraatswartafrikaans: konteks en persepies van die alternatiewe gebruik van Swartafrikaans. Litnet Akademies, 13(3):381-423. [http://www.litnet.co.za/napraatswartafrikaans-konteks-en-persepsies-van-die-alternatiewe-gebruik-van-swartafrikaans/]
dc.identifier.issn1995-5928
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/24105
dc.identifier.urihttp://www.litnet.co.za/napraatswartafrikaans-konteks-en-persepsies-van-die-alternatiewe-gebruik-van-swartafrikaans/
dc.language.isoother
dc.publisherLitNet
dc.subjectAfrikaansmoedertaalspreker (AM)
dc.subjectAfrikataalmoedertaalspreker (ATM)
dc.subjectgepidginiseerde Afrikaans
dc.subjectintertaal
dc.subjectkonteks
dc.subjectNapraatswartafrikaans (NSA)
dc.subjectpersepsies
dc.subjectpidgin
dc.subjectSwartafrikaans
dc.titleNapraatswartafrikaans: konteks en persepies van die alternatiewe gebruik van Swartafrikaans
dc.typeArticle

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
2016Napraatswartafrikaans.pdf
Size:
1.05 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description: