Invloed van uitruilbare ione in harpuisstowwe op die ontkieming en groei van mielies
| dc.contributor.advisor | Du Plessis, D.J. | |
| dc.contributor.author | Grobler, Jan Hendrik | |
| dc.date.accessioned | 2022-08-30T14:16:42Z | |
| dc.date.available | 2022-08-30T14:16:42Z | |
| dc.date.issued | 1956 | |
| dc.description | MSc, North-West University, Potchefstroom Campus | en_US |
| dc.description.abstract | Sintetiese harpuisuitruilers is gebruik om die invloed van die ses vernaamste voedingsione, kalsium, magnesium, kalium, waterstof, fosfaat en nitraat, op die ontkieming van mielies na te gaan, Die invloed van die ione allen en alle moontlike kombinasies daarvan word deur middel van fotos geillustreer. Hieruit blyk dat die teenwoordigheid van uitruilbare katione veral die wortelontwikkeling nadelig beinvloed in vergelyking met die van mielies in 'n suiwersand medium. Daar is 'n merkbare wisselwerking tussen die verskillende ione, bv. beide magnesium en nitraat alleen gee baie swak ontkieming. Waar hulle egter gekombineer word, is 'n opvallende verbetering van die wortelontwikkeling. | en_US |
| dc.description.thesistype | Masters | en_US |
| dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/10394/39883 | |
| dc.language.iso | other | en_US |
| dc.publisher | North-West University (South Africa) | en_US |
| dc.title | Invloed van uitruilbare ione in harpuisstowwe op die ontkieming en groei van mielies | en_US |
| dc.type | Thesis | en_US |
