Invloed van uitruilbare ione in harpuisstowwe op die ontkieming en groei van mielies
Loading...
Date
Authors
Researcher ID
Supervisors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
North-West University (South Africa)
Record Identifier
Abstract
Sintetiese harpuisuitruilers is gebruik om die
invloed van die ses vernaamste voedingsione, kalsium,
magnesium, kalium, waterstof, fosfaat en nitraat, op die
ontkieming van mielies na te gaan, Die invloed van die ione
allen en alle moontlike kombinasies daarvan word deur middel
van fotos geillustreer. Hieruit blyk dat die teenwoordigheid van uitruilbare katione veral die wortelontwikkeling nadelig
beinvloed in vergelyking met die van mielies in 'n suiwersand medium.
Daar is 'n merkbare wisselwerking tussen die verskillende ione, bv. beide magnesium en nitraat alleen gee
baie swak ontkieming. Waar hulle egter gekombineer word, is
'n opvallende verbetering van die wortelontwikkeling.
Sustainable Development Goals
Description
MSc, North-West University, Potchefstroom Campus
