NWU Institutional Repository

A scenario analysis of NATO's future (2000- 2010)

Loading...
Thumbnail Image

Date

Supervisors

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

North-West University (South Africa)

Record Identifier

Abstract

In die verhandeling is NAVO (Noord Atlantiese Verdrags-organisasie) as 'n voorbeeld geneem om die relevansie van scenario ontwikkeling binne die lnternasionale politiek te toets. Om dit te doen is die ontstaansgronde van NAVO bespreek. Dit is gedoen uit 'n histories-chronologiese perspektief waarby relevante terme en teoriee uit lnternasionale Politiek gebruik is. In hoofstuk twee is die metodologie wat in die verhandeling gebruik word verduidelik. Hoofstuk drie het NAVO in die Koue Oorlog bespreek, waarna daar in hoofstuk vier die einde van die bipolere wereldorde verduidelik is. Hoofstuk vyf het NAVO se reaksie op hierdie situasie verduidelik aan die hand van, die strukture van NAVO en moontlike veranderinge daarin asook verskillende optredes van NAVO sedert 1991. Hoofstuk ses sluit nou aan by hoofstuk twee want die teorie en die praktyk word in die hoofstuk byeengebring. Die voorafgaande hoofstukke het die grondslag voorsien en in hoofstuk ses is konseptuele raamwerke/scenarios geformuleer wat alternatiewe toekomste op die tafel kon plaas vir NAVO in 'n era van verandering. Hoofstuk sewe is die slothoofstuk en die gevolgtrekking wat deur die studie moontlik gemaak is, word daar weergegee. Dit is bevind dat: - Scenario-ontwikkeling noodsaaklik is in lnternasionale Politieke analise; - Oat scenarios in die geval van hierdie studie baie konsepte in verband kon plaas en dat sinvolle konseptuele raamwerke geformuleer kon word. - Die raamwerke is nie uitsluitlik nie, hulle is heuristiese konstrukte wat verdere ondersoek aanmoedig.

Sustainable Development Goals

Description

MA (Political Science), North-West University, Potchefstroom Campus

Keywords

Citation

Collections

Endorsement

Review

Supplemented By

Referenced By