NWU Institutional Repository

REDAKTEURSBRIEF | EDITORIAL LETTER

dc.contributor.authorEls, Gideon
dc.date.accessioned2020-11-26T07:13:23Z
dc.date.available2020-11-26T07:13:23Z
dc.date.issued2019
dc.description.abstractMet hierdie uitgawe van Vir die Musiekleier trek ons 'n nuwe baadjie vir die vaktydskrif aan. Fransa Vorster, wat die bladuitleg vir die tydskrif behartig, skryf as volg: "Ek is geïnspireer deur die eenvoudige lyne van die Bauhaus-styl. Soos ook in musiek kan 'n enkele paar strepies en sirkels 'n simfonie skep. Ek wou graag steeds 'n orrel-element in die ontwerp hê, en dit word deur die vertikale lyne gesimboliseer soos wat dit op die voorblad gesien kan word. In ontwerp is my leuse altyd 'less is more' - die inhoud moet steeds die belangrikste wees en die ontwerp moet die inhoud ondersteun, maar dit nooit oorweldig nie. Die donkerblou en goud is kleure wat ek self assosieer met orrel en kerk (majestueus en koninklik), en daarom die gebruik daarvan."en_US
dc.identifier.issn1999-3412
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/36443
dc.publisherDie Suider-Afrikaanse Kerkorrelisteverenigingen_US
dc.titleREDAKTEURSBRIEF | EDITORIAL LETTERen_US
dc.typeArticleen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Redakteursbrief.pdf
Size:
736.97 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.61 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: