NWU Institutional Repository

REDAKTEURSBRIEF | EDITORIAL LETTER

Loading...
Thumbnail Image

Date

Researcher ID

Supervisors

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Die Suider-Afrikaanse Kerkorrelistevereniging

Record Identifier

Abstract

Met hierdie uitgawe van Vir die Musiekleier trek ons 'n nuwe baadjie vir die vaktydskrif aan. Fransa Vorster, wat die bladuitleg vir die tydskrif behartig, skryf as volg: "Ek is geïnspireer deur die eenvoudige lyne van die Bauhaus-styl. Soos ook in musiek kan 'n enkele paar strepies en sirkels 'n simfonie skep. Ek wou graag steeds 'n orrel-element in die ontwerp hê, en dit word deur die vertikale lyne gesimboliseer soos wat dit op die voorblad gesien kan word. In ontwerp is my leuse altyd 'less is more' - die inhoud moet steeds die belangrikste wees en die ontwerp moet die inhoud ondersteun, maar dit nooit oorweldig nie. Die donkerblou en goud is kleure wat ek self assosieer met orrel en kerk (majestueus en koninklik), en daarom die gebruik daarvan."

Sustainable Development Goals

Description

Keywords

Citation

Endorsement

Review

Supplemented By

Referenced By