Die dolos gooier : Afrikaanse romantiese verhaal / deur J. Reitz
Loading...
Date
Authors
Reitz, Joubert, 1881-1919.
Researcher ID
Supervisors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Bloemfontein : Volksblad-Drukkerij
Record Identifier
Abstract
Waar ik gemeen het dat dit 'n wijsiging van node had, het ik dit gemaak. Dieselfde met eenvormigheid in spelling, met punktuasie, met die verandering in sinsbouw op verskeidene plekke, met die indeling van hoofstukke en someer. Die werk het die vereiste aandag mijnentwege waarin die auteur mij die volste vrijheid gegee het, gewettig. Maar dit is en blij die skrijwer J. R. se werk,van begin tot end. Sij vernuf en oorspronkelikheid het dit geskep, gebouw en voltooi. Die "DOLOS GOOIER" is 'n bepaalde vordering op die weg van Afrikaanse romantiese lettere. En dat dit 'n geweldige opgang bij die volk sal maak, betwijfel ek nie.
