'n Historiese en sistematiese ondersoek na die teoretiese benadering van die klaviertegniek
Loading...
Files
Date
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
North-West University
Abstract
Die teorie van klaviertegniek is om twee redes n aktuele prnbleem. Eerstens word aan ons Universiteite metodiek as n teoretiese vak aan- gebied en word verskillende eksamens vereis. Dit is dus van belang om vas te stel in hoe verre die klavierrnetodiek gefundeer kan word deur wetenskaplike kennis ten opsigte van die klaviertegniek. Tweedens hat die akoestiese tegniek sedert die dertiger jare, toe die laaste eksperimentele ondersoek met die oog op die klaviertegniek gedoen is, n verdere ontwikkeling belewe en bestaan die vraag of met nuwe meetmetodes nie auwe feite aan aie lig gebring kan word nie. In dieselfde verband moat ondersoek word of bevindings van navorsingswerk op ander terreine vir die klaviertegniek van toepassing is.
Hierdie verhandeling is bedeel om deur n historiese en sisternatiese oorsig van die bestaande te gee, die weg vir verdere navorsing oop te stel.
Description
Thesis (MMus)--PU vir CHO