NWU Institutional Repository

Die natuurlike estrogeenaktiwiteit in voedsel en die residuele aktiwiteit in weefsels van stilboëstrol-behandelde beeste

dc.contributor.advisorHamersma, P.J.
dc.contributor.authorPretorius, Petrus Jacobus
dc.date.accessioned2022-08-30T13:58:15Z
dc.date.available2022-08-30T13:58:15Z
dc.date.issued1957
dc.descriptionMSc, North-West University, Potchefstroom Campusen_US
dc.description.abstract'n Biologiese bepalingsmetode waar gebruik gemaak word van die toename in uterusgewig van geovariotomeerde muise is gebruilr om die estrogeenaktiwiteit van ver­skeie dier- en plantweefsels te bereken in terme van die aktiwiteit van stilboestrol, Etanol-ekstrakte wat van die weefselmonsters berei is, is met die voer van proefmuise gemeng en oor 'n tyd­perk van 4 dae aan hulo toegedien. 'n Standaard-dosisre­aksiekromme is opgestel en daar is gevind dat die laagste dosis wat nog betekenisvolle toename van die uterusgewig veroorsaak het, 0.004 ugm. stilboestrol per gram muisvoer is. Faktore wat die resultate kan oervloed, is eksperimen­teel ondersoek. Daar is gevind dat toevoeging van folien­suur in die voer van die muise nie die dosisreaksie van die uterus oernvloed het nie.en_US
dc.description.thesistypeMastersen_US
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/39881
dc.language.isootheren_US
dc.publisherNorth-West University (South Africa)en_US
dc.titleDie natuurlike estrogeenaktiwiteit in voedsel en die residuele aktiwiteit in weefsels van stilboëstrol-behandelde beesteen_US
dc.typeThesisen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Pretorius_Petrus Jacobus.pdf
Size:
9.47 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.61 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: