NWU Institutional Repository

Die natuurlike estrogeenaktiwiteit in voedsel en die residuele aktiwiteit in weefsels van stilboëstrol-behandelde beeste

Loading...
Thumbnail Image

Date

Researcher ID

Supervisors

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

North-West University (South Africa)

Record Identifier

Abstract

'n Biologiese bepalingsmetode waar gebruik gemaak word van die toename in uterusgewig van geovariotomeerde muise is gebruilr om die estrogeenaktiwiteit van ver­skeie dier- en plantweefsels te bereken in terme van die aktiwiteit van stilboestrol, Etanol-ekstrakte wat van die weefselmonsters berei is, is met die voer van proefmuise gemeng en oor 'n tyd­perk van 4 dae aan hulo toegedien. 'n Standaard-dosisre­aksiekromme is opgestel en daar is gevind dat die laagste dosis wat nog betekenisvolle toename van die uterusgewig veroorsaak het, 0.004 ugm. stilboestrol per gram muisvoer is. Faktore wat die resultate kan oervloed, is eksperimen­teel ondersoek. Daar is gevind dat toevoeging van folien­suur in die voer van die muise nie die dosisreaksie van die uterus oernvloed het nie.

Sustainable Development Goals

Description

MSc, North-West University, Potchefstroom Campus

Keywords

Citation

Endorsement

Review

Supplemented By

Referenced By