NWU Institutional Repository

The development and problems experienced with the implementation of a reliability-centred maintenance (rcm) progam at a coal fired power station (Lethabo power station)

dc.contributor.advisorPieterse, J.J
dc.contributor.authorMuller, Albert Heiberg
dc.date.accessioned2026-08-06T10:32:39Z
dc.date.issued1996
dc.descriptionThesis (MBA. (Economics))-- North-West University, Potchefstroom Campus, 1996.
dc.description.abstractDie skripsie beskryf 'n bree bestuurs- en sisteemingenieurswese benaderingsmetode vir die optimisering van instandhouding beplanning vir 'n steenkool kragstasie. Die optimisering van instandhouding het 'n groot koste impak en invloed op die be troubaarheid en beskikbaarheid van 'n aanleg. Die betroubaarheid gesentreerde instandhou d ingsmeto d e beklemtoon voorkomende instandhouding en fokus op die integrering van instandhoudingingenieurswese met betroubaarheid- en beskikbaarheidingenieurswese. Dit beskryf al die stappe nodig vir die opstel van 'n betroubaarheid gesentreerde instandhoudingstelsel vir die in d ustrie. Daar word van die standpunt uitgegaan dat 'n meer effektiewe en koste - effektiewe lewensiklus instandhoudingstelsel in plek gebring kan word, deur gebruik te maak van 'n gedissiplineerde betroubaarheid gesentreerde instandhoudings analise proses. Die proses identifiseer falings mo d es en die effek d aarvan op die kritikaliteit van die aanlegproses waarby dit betrokke is. Die kritiese modes sal dan deur die " RCM logic tree" proses ge- evalueer word om die mees gepaste instandhoudingstaak toe te ken. Dus: 'n goedbeplande, betroubaarheid gesentreerde en v eiligheidgedrewe instandhoudings program sal eenvoudig laer koste, laer risiko en meer effektiewe instandhoudingstake tot gevolg he. Met die implementering van bo-genoemde stelsel en die impak wat dit sal he op die aanleg, sal daar noodwendig probleemareas wees tydens die implementeringsproses. Die areas uitgewys is die wat ondervind is tydens die implementering van die betroubaarheidgesentreerde instandhoudingsproses op 'n steenkool kragstasie. Dit sal egter ook van toepassing wees op ander industriee aangesien die proses 'n logiese ingenieurswese analitiese metode volg om instandhouding te optimiseer
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/47115
dc.language.isoen
dc.publisherNorth-West University (South Africa)
dc.titleThe development and problems experienced with the implementation of a reliability-centred maintenance (rcm) progam at a coal fired power station (Lethabo power station)
dc.typeThesis

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Muller, Albert Heiberg_1996..pdf
Size:
1.75 MB
Format:
Adobe Portable Document Format

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: