The development and problems experienced with the implementation of a reliability-centred maintenance (rcm) progam at a coal fired power station (Lethabo power station)
Loading...
Date
Authors
Researcher ID
Supervisors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
North-West University (South Africa)
Record Identifier
Abstract
Die skripsie beskryf 'n bree bestuurs- en sisteemingenieurswese benaderingsmetode vir die optimisering van instandhouding beplanning vir 'n steenkool kragstasie. Die optimisering van instandhouding het 'n groot koste impak en invloed op die be troubaarheid en beskikbaarheid van 'n aanleg. Die betroubaarheid gesentreerde instandhou d ingsmeto d e beklemtoon voorkomende instandhouding en fokus op die integrering van instandhoudingingenieurswese met betroubaarheid- en beskikbaarheidingenieurswese. Dit beskryf al die stappe nodig vir die opstel van 'n betroubaarheid gesentreerde instandhoudingstelsel vir die in d ustrie. Daar word van die standpunt uitgegaan dat 'n meer effektiewe en koste - effektiewe lewensiklus instandhoudingstelsel in plek gebring kan word, deur gebruik te maak van 'n gedissiplineerde betroubaarheid gesentreerde instandhoudings analise proses. Die proses identifiseer falings mo d es en die effek d aarvan op die kritikaliteit van die aanlegproses waarby dit betrokke is. Die kritiese modes sal dan deur die " RCM logic tree" proses ge- evalueer word om die mees gepaste instandhoudingstaak toe te ken. Dus: 'n goedbeplande, betroubaarheid gesentreerde en v eiligheidgedrewe instandhoudings program sal eenvoudig laer koste, laer risiko en meer effektiewe instandhoudingstake tot gevolg he. Met die implementering van bo-genoemde stelsel en die impak wat dit sal he op die aanleg, sal daar noodwendig probleemareas wees tydens die implementeringsproses. Die areas uitgewys is die wat ondervind is tydens die implementering van die betroubaarheidgesentreerde instandhoudingsproses op 'n steenkool kragstasie. Dit sal egter ook van toepassing wees op ander industriee aangesien die proses 'n logiese ingenieurswese analitiese metode volg om instandhouding te optimiseer
Sustainable Development Goals
Description
Thesis (MBA. (Economics))-- North-West University, Potchefstroom Campus, 1996.
