NWU Institutional Repository

Werkgewer-werknemerverhoudinge in die bedryf met spesiale verwysing na kollektiewe bedinging as instrument van die vakbond om sy doelstellings te bereik

dc.contributor.advisorVan Zijl, A.S.
dc.contributor.authorBlignaut, Vincent
dc.date.accessioned2021-11-10T09:51:41Z
dc.date.available2021-11-10T09:51:41Z
dc.date.issued1974
dc.descriptionMBA, North-West University, Potchefstroom Campusen_US
dc.description.abstractWerkgewer-werknemerverhoudinge het die fokuspunt van hedendaagse wetenskaplike bestuursbenadering geword. In besonder in die toepassing van die gedragwetenskappe deur bestuur. In die lig van bogenoemde is dit dan ook die doel van hierdie studie om 'n ontleding te doen van: (1) die historiese agtergrond en ontwikkeling van kollektiewe bedinging; (2) die interaksie van kollektiewe bedinging in die omgewing waarin dit plaasvind. TERREINAFBAKENING - Ten einde 'n begrip te vorm van die proses van kollektiewe bedinging as instrument van die vakbond om in die werkgewerwerknemerverhoudinge sy doelstellings te verwesenlik, is dit nodig om die volgende te bespreek: (1) Die ontwikkeling van die werkgewer-werknemerverhoudinge. (2) Die interaksie van die elemente van kollektiewP. bedinging en die invloed van omgewingsfaktore op die proses van kollektiewe bedinging in laasgenoemde geval hoofsaaklik die invloed van arbeidswetgewing daarop. (3) Die aard van kollektiewe bedinging prinsipieel en analities. 'n Hoofstuk word dan aan elk van die onderwerpe gewy. METODE VAN STUDIE - Die inligting in hierdie skripsie is hoofsaaklik uit die bestaande literatuur verkry. Die skrywer maak hoegenaamd nie daarop aanspraak dat hierdie studie omvattend is in die sin dat alle beskikbare literatuur oor die onderwerp geraadpleeg is nie. Menings deur skrywer hierin opgeneem is sy eie; hulle is slegs spekulatief van aard en is nie eksperimenteel getoets nie. SLOTGEDAGTE - Hierdie skripsie is bedoel as 'n prikkeling tot groter belangstelling in een van die belangrikste verskynsels van ons tyd, naamlik die georganiseerde vakbondbeweging en sy invloed op die hedendaagse gemeenskap.en_US
dc.description.thesistypeMastersen_US
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/37769
dc.language.isoAfrikaansen_US
dc.publisherNorth-West University (South Africa)en_US
dc.titleWerkgewer-werknemerverhoudinge in die bedryf met spesiale verwysing na kollektiewe bedinging as instrument van die vakbond om sy doelstellings te bereiken_US
dc.typeThesisen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Blignaut_V..pdf
Size:
2.38 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.61 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: