NWU Institutional Repository

Tegnologie en gesondheid: myntering op die Witwatersrandse goudmyne, 1886 - 1920.

dc.contributor.authorVan Aswegen, H J
dc.date.accessioned2012-02-14T06:33:22Z
dc.date.available2012-02-14T06:33:22Z
dc.date.issued1991
dc.description.abstract• Opsomming: Myntering was een van die vernaamste en mees gevreesde bedryfsiektes op die goudmyne van die Witwatersrand tussen 1886 en 1920. Daar was 'n duidelike verband tussen die toename van die siekte en die gebruik van moderne tegnologie, veral meganiese rotsbore. Die bore het baie stof veroorsaak en ondergrondse mynwerk gevaarliker gemaak. Deur die ingebruikneming van nuwe stofwerende apparate is tegnologie ook ingespan om die voorkoms van myntering te bekamp. Tot en met 1920 was die pogings slegs deels suksesvol omdat nog die staat nog die mynbedryf 'n duidelike gesondheids- en tegnologiebeleid neergelê en toegepas het.en_US
dc.description.abstract• Summary: Miners' phthisis was the most prevalent and most dreaded industrial disease on the gold mines of the Witwatersrand during the period from 1886 until 1920. There is a clear connection between the rising incidence in miners' phthisis and the use of modem technology such as mechanical rock drills. The drills caused a large amount of dust and thus made underground mining operations more dangerous. New technology was, however, also used to prevent dust and consequently contain the incidence of miners' phthisis. Up to 1920 these efforts were only partially successful because neither the state nor the mining industry had a clear health and technology policy.
dc.identifier.citationVan Aswegen, H.J. 1991. Tegnologie en gesondheid: myntering op die Witwatersrandse goudmyne, 1886 - 1920. Contree : Tydskrif vir Suid-Afrikaanse stedelike streekgeskiedenis = Contree : Journal for South African urban and regional history. 30:16-22, Oct. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4968]en_US
dc.identifier.issn0379-9867
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/5499
dc.language.isootheren_US
dc.publisherAfdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRCen_US
dc.titleTegnologie en gesondheid: myntering op die Witwatersrandse goudmyne, 1886 - 1920.en_US
dc.typeArticleen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
No_30(1991)_Van_Aswegen_HJ.pdf
Size:
1.82 MB
Format:
Adobe Portable Document Format

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.61 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: