NWU Institutional Repository

Die Christelike filosofie van D.H.Th. Vollenhoven (1892-1978): hoe dit ontstaan en verder ontwikkel het

dc.contributor.authorVan der Walt, Barend J.
dc.contributor.researchID10169628 - Van der Walt, Barend Johannes
dc.date.accessioned2015-06-24T09:35:02Z
dc.date.available2015-06-24T09:35:02Z
dc.date.issued2013
dc.description.abstractHierdie artikel is die eerste in 'n reeks van drie wat handel oor die ontstaan van 'n reformatories- Christelike filosofie by D.H.Th. Vollenhoven (1892-1978), H. Dooyeweerd (1894-1977) van Nederland en H.G. Stoker (1899-1993) van Suid-Afrika. As algemene inleiding tot die trilogie word die vraag bespreek hoe hierdie filosofie vandag - 75 jaar na sy ontstaan - nog lewend en relevant kan wees. In hierdie eerste artikel, wat op die bydrae van Vollenhoven gefokus is, word die volgende behandel: (1) Ter inleiding word kortliks inligting oor sy persoonlikheid vermeld. (2) Aangesien veral kenteoretiese probleme in die brandpunt van belangstelling gestaan het ten tye van die geboorte van die reformatoriese filosofie aan die begin van die vorige eeu, volg 'n kort oorsig van hierdie wysgerige landskap. (3) Daarna word die moontlike invloede op Vollenhoven se denke van sowel buite (die sekulêre filosofiese milieu van sy tyd) as van binne (sy geesgenootlike tradisie) bespreek. (4) Die volgende hoofgedeelte vestig die aandag op Vollenhoven se pionierswerk vir sowel die die sistematiese filosofie as die filosofiese historiografie. (5) Dit word gevolg met 'n gedeelte oor hoedanig die nalatenskap van die driemanskap (Vollenhoven, Dooyeweerd en Stoker) deur daaropvolgende generasies ontvang is en hoe die reformatories-filosofiese tradisie verdeeld geraak het in die navolging van Vollenhoven, Dooyeweerd en Stoker. (6) Die verkenning word afgesluit met 'n aanduiding van die noue verbintenis tussen Vollenhoven (sy persoon asook sy filosofie) en Suid-Afrika en in die besonder Potchefstroom.en_US
dc.description.urihttp://dx.doi.org/10.4102/ids.v47i1.80
dc.description.urihttp://www.inluceverbi.org.za/index.php/skriflig/article/view/80
dc.identifier.citationVan der Walt, B.J. 2013. Die Christelike filosofie van D.H.Th. Vollenhoven (1892-1978): hoe dit ontstaan en verder ontwikkel het. In die Skriflig, 47(1):1-13. [http://www.inluceverbi.org.za/index.php/skriflig]en_US
dc.identifier.issn1018-6441
dc.identifier.issn2305-0853 (Online)
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/13938
dc.identifier.urihttp://dx.doi.org/10.4102/ids.v47i1.80
dc.language.isootheren_US
dc.publisherOASISen_US
dc.titleDie Christelike filosofie van D.H.Th. Vollenhoven (1892-1978): hoe dit ontstaan en verder ontwikkel heten_US
dc.typeArticleen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
2013Die_Christelike1892.pdf
Size:
477.23 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description: