NWU Institutional Repository

Die aanspreeklikheid van werknemers vir groepswangedrag

dc.contributor.advisorMyburgh, P.H.
dc.contributor.authorPienaar, Clarissa
dc.date.accessioned2009-07-06T09:28:25Z
dc.date.available2009-07-06T09:28:25Z
dc.date.issued2007
dc.descriptionThesis (LL.M. (Labour Law))--North-West University, Potchefstroom Campus, 2008.
dc.description.abstractWanneer partye 'n dienskontrak sluit, verkry elkeen sekere regte en verpligtinge. Twee verpligtinge wat 'n werknemer teenoor sy werkgewer het en wat van besondere belang by hierdie werk is, is die werknemer se plig van goeie trou en vertroulikheid en sy plig om horn van wangedrag te weerhou. Skending van die werknemer se plig van goeie trou en vertroulikheid kan verskeie vorme aanneem en regverdig in die meeste gevalle die beeindiging van die dienskontrak. Vertroue vorm die basis van die diensverhouding en indien die werkgewer nie sy werknemer kan vertrou nie, sal dit vanselfsprekend moeilik wees om die diensverhouding voort te sit.
dc.description.thesistypeMasters
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/2033
dc.publisherNorth-West University
dc.titleDie aanspreeklikheid van werknemers vir groepswangedragafr
dc.typeThesisen

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
pienaar_clarissa(1).pdf
Size:
3.08 MB
Format:
Adobe Portable Document Format

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description:

Collections