NWU Institutional Repository

Die vrouekarakters in die 'eksperimentele' verhalende prosa van André P. Brink

dc.contributor.advisorVan der Walt, P.D.
dc.contributor.authorSeyffert, Matthys Christoffel Andries
dc.date.accessioned2022-08-30T08:43:03Z
dc.date.available2022-08-30T08:43:03Z
dc.date.issued1970
dc.descriptionMA, North-West University, Potchefstroom Campusen_US
dc.description.abstractIn die ondersoek sal die ,,moderne" verhalende prosa van André P. Brink onder die loep geneem word. Die besondere werke is van belang, omdat hul le verskyn het toe daar 'n klimaatsverandering in die Afrikaanse prosaliteratuur begin kom het. Deur die bekendstel ling van nuwe strukturele tegnieke en temas wat voorheen nie gebruik is nie, kan Brink se werke, saam met die van ander skrywers, beskou word as die voorlopers van h nuwe era in die Afrikaanse prosal iteratuur.en_US
dc.description.thesistypeMastersen_US
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/39862
dc.language.isootheren_US
dc.publisherNorth-West University (South Africa)en_US
dc.titleDie vrouekarakters in die 'eksperimentele' verhalende prosa van André P. Brinken_US
dc.typeThesisen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Seyffert_Matthys Christoffel Andries.pdf
Size:
8.87 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.61 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description:

Collections