NWU Institutional Repository

Die vrouekarakters in die 'eksperimentele' verhalende prosa van André P. Brink

Loading...
Thumbnail Image

Date

Researcher ID

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

North-West University (South Africa)

Record Identifier

Abstract

In die ondersoek sal die ,,moderne" verhalende prosa van André P. Brink onder die loep geneem word. Die besondere werke is van belang, omdat hul le verskyn het toe daar 'n klimaatsverandering in die Afrikaanse prosaliteratuur begin kom het. Deur die bekendstel ling van nuwe strukturele tegnieke en temas wat voorheen nie gebruik is nie, kan Brink se werke, saam met die van ander skrywers, beskou word as die voorlopers van h nuwe era in die Afrikaanse prosal iteratuur.

Sustainable Development Goals

Description

MA, North-West University, Potchefstroom Campus

Keywords

Citation

Collections

Endorsement

Review

Supplemented By

Referenced By