Integrating fragmented pollution regulation regimes in Europe: an appraisal of the integrated pollution prevention and control directive (Part 2)
dc.contributor.author | Kotzé, Louis J. | |
dc.contributor.researchID | 10951164 - Kotzé, Louis Jacobus | |
dc.date.accessioned | 2010-01-22T08:18:05Z | |
dc.date.available | 2010-01-22T08:18:05Z | |
dc.date.issued | 2008 | |
dc.description.abstract | Die Suid-Afrikaanse omgewingsbeheerregime is gefragmenteer. Hierdie fragmentasie manifesteer vera! by die plaaslike besoedelingsregulasieregime. Die huidige regime bestaan uit verskeie owerhede, prosesse, meganismes en wetgewing wat 'n tydsame, duur en onvolhoubare omgewingsreguleringsproses tot gevolg het. Die Europese Kommissie het in 1 996 die GeYntegreerde Besoedelingsvoorkoming -en kontroledirektief (die Direktief) geskep om soortgelyke uitdagings ten opsigte van fragmentasie in die Europese Lidstate aan te spreek. Die Direktief het spesifiek ten doe! om gefragmenteerde besoedelingregulasieregimes te hervorm en daarmee 'n meer geYntegreerde en volhoubare benadering tot besoedelingregulasie te bewerkstellig. Hierdie artikel ondersoek die bepalings van die Direktief, met die spesifieke oogmerk om beste praktyke vas te stel wat in Suid-Afrika aangewend kan word om fragmentasie aan te spreek. | |
dc.identifier.citation | Kotzé, L.J. 2008. Integrating fragmented pollution regulation regimes in Europe: an appraisal of the integrated pollution prevention and control directive (Part 2). De Jure, 41(1):36-58. [http://web.up.ac.za/default.asp?ipkCategoryID=5466] | en |
dc.identifier.issn | 1466-3597 | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/10394/2763 | |
dc.language.iso | en | en |
dc.publisher | LexisNexis | en |
dc.title | Integrating fragmented pollution regulation regimes in Europe: an appraisal of the integrated pollution prevention and control directive (Part 2) | en |
dc.type | Article | en |
Files
License bundle
1 - 1 of 1
Loading...
- Name:
- license.txt
- Size:
- 1.71 KB
- Format:
- Item-specific license agreed upon to submission
- Description: