NWU Institutional Repository

Integrating fragmented pollution regulation regimes in Europe: an appraisal of the integrated pollution prevention and control directive (Part 2)

Loading...
Thumbnail Image

Date

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

LexisNexis

Abstract

Die Suid-Afrikaanse omgewingsbeheerregime is gefragmenteer. Hierdie fragmentasie manifesteer vera! by die plaaslike besoedelingsregulasieregime. Die huidige regime bestaan uit verskeie owerhede, prosesse, meganismes en wetgewing wat 'n tydsame, duur en onvolhoubare omgewingsreguleringsproses tot gevolg het. Die Europese Kommissie het in 1 996 die GeYntegreerde Besoedelingsvoorkoming -en kontroledirektief (die Direktief) geskep om soortgelyke uitdagings ten opsigte van fragmentasie in die Europese Lidstate aan te spreek. Die Direktief het spesifiek ten doe! om gefragmenteerde besoedelingregulasieregimes te hervorm en daarmee 'n meer geYntegreerde en volhoubare benadering tot besoedelingregulasie te bewerkstellig. Hierdie artikel ondersoek die bepalings van die Direktief, met die spesifieke oogmerk om beste praktyke vas te stel wat in Suid-Afrika aangewend kan word om fragmentasie aan te spreek.

Description

Keywords

Citation

Kotzé, L.J. 2008. Integrating fragmented pollution regulation regimes in Europe: an appraisal of the integrated pollution prevention and control directive (Part 2). De Jure, 41(1):36-58. [http://web.up.ac.za/default.asp?ipkCategoryID=5466]

Collections

Endorsement

Review

Supplemented By

Referenced By